Tuisblad

Welkom by Veritas Akademie

Veritas Akademie verskaf kwaliteit onderrig met die oog op die uniekheid van elke kind.

“Onderwys word hier as ‘n roeping gesien en die reis met elke kind as die beloning.”
Dr Lettie Horn (Hoof)

Skoolure

Graad R-1 begin soggens 7:30 tot 13:00.
Graad 2-7 begin soggens 7:30 tot 13:30.

Vrydae sluit almal om 13:00.

Na-skool

Na-skool-diens beskikbaar vanaf 13:30 tot 17:00.